RUGBYNUUS - Vir die SWD Eagirls was dit vanmiddag so naby en tog so vêr.
Die span het teen die Cheethas in die eindstryd van die vroue afdeling van die eerste divisie in Bloemfontein met een enkele punt verloor.
Die eindtelling was 20-19.
Die SWD Eagirls het tot kort voor die einde nog met 15-19 voorgeloop.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’