Venter sal die nommer 2 trui tydens dié toernooi dra.
Dié Grant Khomo-rugbytoernooi, wat jaarliks onder die vaandel van SARU aangebied word, lok die land se beste o.16-rugbyspelers. Vanjaar se toernooi vind van 6 tot 9 Julie in Oudtshoorn plaas.
Venter, wat tans sy rugby by Helpmekaar Kollege in die hartjie van die Johannesburgse middestad speel, het reeds in 2012 die Goue Leeus op onder-13 vlak verteenwoordig.
Helpmekaar spog met vyf spelers in die Goue Leeus se Grant Khomo span vanjaar.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'