GEORGE NUUS - Hoërskool Outeniqua spog met 29 seuns in die drie SWD-jeugrugbyspanne, wat die meeste is van enige skool in die provinsie.
Die spelers is hard aan die oefen ter voorbereiding vir die afsonderlike weke gedurende die Julievakansie.
o.18 Cravenweek (19 tot 24 Julie @ Monument Johannesburg)
- Riaan Swart
- Oliver Kurz
- Patrick Kitete
- Keith Syster
- Johan Leonard
- Simeon Oosthuizen
- Dewanley van Rensburg
- Elzaine Terblanche
- Lahluma Dyantyi
- Michael Lamont
- Ludik Muller
- Clifton Jacobs
o.18 Akademieweek (11 tot 14 Julie @ Drostdy Worcester)
- Rynard Bredenkamp
- Aubrey Adams
- Zander Stammer
- Camden Schoeman
o.16 Grant Khomoweek (12 tot 16 Julie @ Daniel Pienaar Uitenhage)
- Nathan Smith
- Michael Cronje
- El Therin Meintjies
- Brendon Gouws
- Jeffwin Wesso
- Dewald Gerber
- Jude Frans
- Julian Levendal
- Sanchez Damons
- Jay Jay Daters
- Clayton Burns
- Wihan Cloete
- JT Strydom
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'