GEORGE SPORTNUUS - Die Jong Arende,SWD o.21 span draf vanmiddag teen Griekwas se o.21 span uit.
Die wedstryd word op Outeniquapark beslis.
Toegang is gratis.Dit is die Jong Arende se vierde wedstryd in die o.21-skildreeks.
SWD besig met opwarmingsoefeninge. Foto's: Eugene Gunning
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'