SPORTNUUS - Eddie Myners is Vrydagaand, 24 November, tydens Bridgton-rugbyklub se gala-aand onthul as die klub se nuwe afrigter.
Myners, 'n voormalige Springbok Vroue-afrigter, was ook al aan die stuur van SWD Arende asook afrigter vir Evergreens rugbyklub.
Bridgton het vanjaar net-net die uitkloprondtes gemis deur vyfde te eindig in die elite SWD Super A-liga.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’