GEORGE NUUS - Heelwat posduiwe van George het die naweek koue voete gekry vir die wolkmassa wat die pieke van die Outeniquaberg bedek het en besluit om oor te slaap wat die duiweboere vroeg Sondagoggend weer uit die bed gedwing het.
Die wedvlugte het oor 'n afstand van sowat 515 km vanaf Springfontein plaasgevind en is in bibberkoue afgeskop. Die eerste wedvlug het om 07:15 begin met die tweede wat om 07:45 gevolg het.
Klubuitslae:
PACALTSDORP POSDUIFKLUB
Uitslae:
Ope wedvlug 1:
1, 3 & 7 BSP Hokke; 2 Gary Page; 4, 5, 6, 8, 9 & 10 Steenkamp Bandits.
Ope wedvlug 2:
1, 2, 6, 8 & 9 Gary Page; 3, 4, 5 & 7 Steenkamp Bandits.
Punteleer:
1 Gary Page 301; Steenkamp Bandits 290; BSP Hokke 204; Manuel & Stoffels 198; Clive Kock 56; Prins Hokke 4.
OUTENIQUA POSDUIFKLUB
Uitslae:
Ope wedvlug 1:
1, 3 & 8 J&L Lofts; 2 Stefan May; 4, 6 & 10 Flip du Toit; 5 & 9 Van Wyk Lofts; 7 Ronnie Stevens.
Ope wedvlug 2:
1 Ronnie Stevens; 2, 4 & 8 Van Wyk Lofts; 3 & 5 Stefan May; 6, 7 & 10 Flip du Toit; 9 J&L Lofts.
Punteleer:
1 Flip du Toit 710; 2 Ronnie Stevens 572; 3 Van Wyk Lofts 531; 4 J&L Lofts 485; 5 Francois Marais 481; 6 Stefan May 433; 7 Ben McLaughlin 176; 8 Van Wyk Lofts B 165; 9 Frana's Lofts 109; 10 Deon & Tina Boshoff 393; 11 JF Janse van Rensburg 16;12 Jan Gericke 9.
GEORGE POSDUIFKLUB
Uitslae:
Jaaroud-wedvlug:
1 & 7 Springbok Racing PI; 2, 3, 4, 5 & 10 Leon van Rooyen; 6, 8 & 9 Harm Venter.
Ope wedvlug:
1, 5, 6, 7 & 10 Springbok Racing PI; 2 & 8 Leon van Rooyen; 3, 4 & 9 Harm Venter.
Punteleer:
1 Springbok Racing PI 616; 2 Leon van Rooyen 607; 3 Harm Venter 584; 4 Hugo Jordaan 234; 5 Lady Cate Loft 156; 6 Willem Zeelie 127.
PROTEA POSDUIFKLUB
Uitslae:
Ope-wedvlug 1:
1, 4 & 7 Brand Hokke; 2 Blue Stratos; 3, 5, 6, 9 &10 Bruce Muller; 8 Jeff & Marlene.
Ope wedvlug 2:
1, 5 & 8 Bruce Muller; 2 & 6 Brand Hokke; 3 & 10 Blue Stratos; 4 Jeff & Marlene; 7 & 9 D&S Hokke.
Puntestand:
1 Brand Hokke 2369; 2 Blue Stratos 1871; 3 Bruce Muller 1619; 4 D&S Hokke 867; 5 Fourie Hokke 845; 6 Jeff & Marlene 796.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'