GEORGE NUUS - Hierdie leerders van Laerskool Outeniqua gaan gedurende die Junievakansie die provinsie en streek op verskeie skoolsportgebiede verteenwoordig.
Die sportgeleenthede is as volg: rugby: Cravenweek Krugersdorp, hokkie: Stellenbosch, netbal: Boksburg en skaak: Kaapstad.
Outeniqua Laerskool is baie trots op hierdie deelnemers en wens elkeen van hulle baie sterkte toe.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'