Gallery
GEORGE NUUS - 'n Totaal van 180 swemmers van die Wes-Kaap, Gqeberha, Oos-Londen, Pretoria, Potchefstroom, Bloemfontein en selfs Kathu, neem sedert Dinsdag, 29 Maart tot Saterdag, 2 April aan die SA streek junior en senior kampioenskappe by Conville-swembad plaas.
Tarita en Raymond Pollicutte wat by die reëlings betrokke is, het gesê hulle dankbaar vir die George-munisipaliteit wat agteroor gebuig het sodat die geleenthede hier kan plaasvind.
FOTOGALERY: SA streek junior en senior kampioenskappe by Conville-swembad
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'