Hierdie toekennings was deel van die Wes-Kaapse departement van sport se jaarlikse aksie om sportlui wat jare lange diens aan verskeie sportkodes lewer te vereer. Die eerste legendes is in 2005 vereer en tydens die tiende seremonie was dit hier-
Behalwe padwedlope het hy ook provinsiale kleure in landloop, jukskei en rugby verwerf. Hy speel ook aktief rolbal.
