Die wen-span se Richard Pienaar loop sover voor as die beste mans-speler in die liga met Jonah van Niekerk, van Kloppers, as die beste damesspeler.
CTM se span is tans in die eerste posisie van die liga met 7 punte.
Kloppers is tweede met 7 punte en Tiger Wheel & Tyre in die derde plek met 4 punte.
Die dameswenner vir die aand was Susan Beukes (Kloppers) met die manswenner Richardt Pienaar (Tiger Wheel & Tyre).
(Die foto's deur Chané Labuschagne geneem).
.jpg)
Die lede van Tiger Wheel & Tyre se wenspan is (van links) Richardt Pienaar, Sandra van Rensburg, Julian van Rensburg en Jan-Hendrik Pienaar.
.jpg)
Die dameswenner van die aand is Lydia Jordaan (Kloppers).