Die sewentienjarige Clooco het die pas van meet af aan warm gemaak en veral oor die laaste kilomoter onder sy teenstanders uitgedraf.
Melissa van Rensburg (39:08) het die vroue-afdeling maklik gewen met die veteran Elize Kloppers (42:55) van Hartenbos Drawwers tweede.
Nico Gerber van Outeniqua Harriers het die meesters-afdeling in 45:19 gewen.
Hugo Redelinghuys van George Herald het die aksie afgeneem.
Melissa van Rensburg (39:08) van Nedbank het die 10 km-wedloop in die vroue-afdeling maklik gewen.
'Ons bring jou die nuutste George | Tuinroete nuus'