GEORGE NUUS - Hoërskool Outeniqua se eerste dogtershokkiespan was die wenners van die Suid-Kaap-afdeling van die Spar Schoolgirls Hockey Challenge.
Hulle ding later vanjaar teen die wenners van ander provinsies mee om die titel.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'