GEORGE NUUS - Kwaggaland bars uit sy nate van trots op sy tweekampatlete. Veertien Kwaggas het op 1 en 2 April aan die SA tweekampkampioenskappe in Gqeberha deelgeneem.
Kwaggas word aangewys as die beste tweekampskool in die land by die grootste SA tweekampbyeenkoms wat nog ooit aangebied is.
Baie geluk aan al hierdie atlete en hul afrigter, Esrie Loock-Bezuidenhout, vir al die ure se harde werk en toewyding.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'