GEORGE NUUS - Kwaggas se eerstemuurbalspan van 2022 pronk in hulle wedstryddrag wat weer deur Johan Lubbe van Akademia geborg is.
Dit is met groot dank en waardering dat die span in die pragtige klere kon speel.
Voor, van links is Johan Lubbe (Akademia), Ian de Jager, ine Ferreira, Philip Myburgh, Danielle Smal en Kaelin Mollentze. Agter: Megan Terblanche, Malan Viljoen, Robbie Sinclair, Ivan Koen en Oz Campbell (afrigter). Afwesig: Tiané Goosen.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'