RUGBYNUUS - Heidelberg het vir een van die groot skokke in die Mic Fin Premierliga gesorg toe hy die voorloper, Evergreens, op sy tuisveld met 39-22 gelooi het.
Die volledige uitslae is:
Crusaders 23-20 Barbarians; Groot-Brak 28-23 Bridgton; Progress 26-15; Maori's Heidelberg 39-22 Evergreens; Blanco 49-10 Silver Stars; George 31-20 Jaguars.
Klubs is welkom om volledige uitslae te stuur na sport@groupeditors.co.za.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'