OUDTSHOORN NUUSFLITS - Christo Vermaak, joernalis van die Oudtshoorn Courant, is vanaand aangewys as die Eden Sportraad se Sportjoernalis van die Jaar.
Die prysuitdeling is in aanvang in Riversdal.
Hy is nou 'n finalis vir die Wes-Kaapse Sportraad-toekennings.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'