GEORGE SKAAK-NUUS - Skaakspelers van Laerskool Outeniqua is ingesluit in die Eden-span wat aan die Wes-Kaapse individuele skaaktoerrnooi gaan deelneem.
Dit vind plaas by Curro in Mosselbaai vanaf 17 tot 19 Mei.
Agter op die foto hieronder is, van links: Renée Badenhorst, Wilco Coetsee, Cherise Spangenberg en Cassidy Harker. Voor: Enrico Michaels, Aiden Wolmarans, Louis Rossel en Marnu Marx.
Laerskool Outeniqua is trots op hierdie jong leerders!
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'