Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Groot opwinding heers vanoggend by Holy Cross Primary se swembad in die middedorp waar streekspanne teen mekaar gaan meeding in die juniorkampioenskappe.
Swemmers warm tans op vir 'n oggend van strawwe kompetisie.
Toeskouers vir die geleentheid is welkom.
Eden Aquatics se Juniorspan.
VIDEO - Spanne stel hulself voor aan die skare tydens die openingsgeleentheid.
Foto's: Michelle Pienaar
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’