GEORGE NUUS - Parkrun is deel van baie se leefwyse! 383 deelnemers het verlede Saterdag, 7 September, George se uitdagende bosroete voltooi. Drie en dertig vrywilligers het hierdie geleentheid moontlik gemaak.
Die eerste 10 geregistreerde deelnemers was:
Mans:
1. Marco Erasmus (19:07)
3. Juvani de Laan (21:24)
4. Jaycee Afrika (21:36)
5. Alan Louw (22:24)
6. Jonathan de Graaff (22:30)
Dames:
18. Elmi-Gret van der Westhuizen (25:29)
28. Laurachelle Fourie (27:56)
30. Yvonne Fourie (28:17)
39. Michelle Potgieter (29:00)
47. Cara-Lu Graham (29:32)
Parkrun nooi elkeen om hierdie geleentheid elke Saterdag oggend om 08:00 by die Botaniese Tuin met ons te kom deel. Registreer gratis by www.parkrun.co.za/register
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’