Gallery
GHOLF NUUS - Garnet Damans van Riversdal is opgeneem in die provinsiale span wat van 7 tot 13 Augustus aan 'n mid-amateurtoernooi by die Redding-gholfbaan in Alberton gaan deelneem.
Die spelers moet 'n groot deel van die onkoste, soos reis- en verblyfkoste, uit hul eie sakke betaal en Garnet sê hy hoop iemand uit Hessequa kan dalk help met 'n borgskap om van sy onkostes te delg.
As iemand kan help kontak hom by 072 607 9283.
FOTOGALERY: Gholf-aksie by Riversdale Golf Club
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’