GEORGE GHOLFNUUS - Casper le Roux en Sandra Homann is as nuwe klubkampioene van Dolphins Creek-gholfklub gekroon.
Die twee spelers het onderskeidelik die mans- en damesafdelings tydens die klubkampioenskappe gebuit.
Die formaat was 'n medaljekompetisie en 'n groot aantal klublede het ingeskryf, maar die twee wenners het enduit op die titel gefokus gebly.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'