GHOLF NUUS - Die George-gholfklub het bo en behalwe die Suid-Kaap-gholfunie se Kaap ope-toernooi ook ‘n bedrywige week met ledekompetisies gehad.
Dinsdag het die Beterbal-dameskompetisie, geborg deur Denzil Kleu Eiendomme, met ‘n heerlike prysuitdeling na die tyd geskied.
Die mees populêre dag by die gholfklub was Woensdag waar 222 gholfspelers aan 'n kompetisie geborg deur Outeniqua CCTV deelgeneem het.
Christine Salesky, Denzil Kleu (Denzil Kleu Eiendomme), Fienie Hoepfner en Armandt du Plessis (Denzil Kleu Eiendomme).
Peter Hodson, Sandra Lennox (algemene bestuurder van George-gholfklub) en Albert Viljoen.
Jean Wilson, Sandra Lennox en Greg Abrahams.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'