GEORGE GHOLFNUUS - Nadat die hekke van gholfklubs weer na maande oopgemaak het, was Willem Alberts die eerste lid van die Dolphns Creek-gholfklub naby Groot-Brakrivier wat op 15 Junie vroeg-oggend opgedaag het om af te slaan.
Die spelers se tonge het uitgehang van die lus en nou word die balle weer lustig op die baan gemoker.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'