Gallery
GEORGE NUUS - Lloyd Bosman en Melissa van Rensburg, albei van Nedbank-atletiekklub, het Saterdag oudergewoonte skoonskip gemaak in Palm Tyres se 21 km-padwedloop. In die 10 km-wedloop was hul klubmaats Francois Maquassa en Cecilia Nel eerste oor die eindstreep.
Die vernaamste uitslae van die George-atlete in die twee padwedlope was as volg:
21 km Mans:
1. Lloyd Bosman (01:13:36)
2. Gershwill Jacobs (01:15:31)
3. Lindile Tekota (01:17:14).
Meesters 50-59:
1. Lindile Tekota (01:17:14).
Vroue:
1. Melissa van Rensburg (01:29:58)
2. Annatjie Botes (01:42:32)
3. Claudine du Plessis van Grasshopper Outeniqua Harriers (01:45:31).
Grootmeester 60-69:
1. Annatjie Botes (01:42:32)
2. Alison Jordaan (01:51:54).
10 km Mans:
1. Francois Maquassa (32:30)
2. Selwyn Matthews (37:33).
Die wegspring van die jaarlikse Palm Tyres 21 km-padwedloop wat verlede Saterdag aangebied is. Foto's: Johan Faasen
Grootmeester 60-69:
1. Hermanus Jonkerman (43:51).
Grootgrootmeester 70+:
1. John Pywell (51:12).
Juniors:
1. Deevon Marais (39:15).
Vroue:
1. Cecilia Nel (40:48)
2. Anel van Wyk (42:32).
Meesters 50-59:
1. Sonja Bland (52:48).
Grootmeesters 60-69:
1. Mariette de Haan (59:34).
Grootgrootmeesters 70+:
1. Annatjie Swart (1:20:08).
Annatjie Botes en Eddie Mouton (albei van Nedbank) draf oudergewoonte saam op die 21 km-roete. Botes was die beste grootmeesteratleet onder die vroue.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'