GEORGE NUUS - Altesame agt leerders van Laerskool George-Suid is gekies vir die Eden o. 13 hokkie-oefengroep.
Hulle maak deel uit van 'n groep van 36 spelers wat sal meeding om 'n finale plek in die Eden IPT- en streekspanne te verower.
Die groep is: Caylin Swart, Misha Eden en Lea Booysen, Colton Mendoza, Emile van Heerden, Gerhard Hattingh, Paul Maritz en Hanniel van der Colff.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’