Mense het gesien hoe hy elke keer van agter af stamp word, wanneer hy ’n blaaskans wou neem, terwyl hy gedwing is om die motor, sewe blokke ver te sleep.
“Stander is soos ’n hond met die tou aan ’n paal vasgebind en met ’n bofbalkolf aangerand,” het ’n ooggetuie vertel.
Nie een van die ooggetuies wou hulle name bekend maak nie.