Verskeie sangers, onder wie Adam Tas, Nicholis Louw, Arno Jordaan, Manie Jackson, Werner Beukes en Pieter Koen het die diens saam met sy naasbestaandes by die NG kerk Valleisig in Faerie Glen bygewoon. Van hulle het ook liedjies gesing en huldeblyke aan hul vriend gebring.
Die sanger Werner Beukes het gewonder hoe hy ná 20 jaar van sy groot vriend moet afskeid neem?