TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
Tamaaf (ta-maaf) tw. (i.d. taalgebruik van Moesliems) (‹Indonesies/Maleis maaf ‹Arabies mu’af, “vrygestel”) jammer: “Moet djy nou soe mettie dee’ innie hys kom, groet djy dannie ee’s nie?” “Tamaaf, Mammie,” sê Ice ewe verleë. “Salaam, Tie Sieda. Salaam, Tie Koelie” (Z. Otto-Sallies: Diekie24, 2015, 22).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’