Binne enkele ure nadat sy op die Georgiete Staan Saam Facebook-groep geskryf het dat sy haar kinders die volgende oggend sonder toebroodjies skool toe moes stuur, was daar oorweldigende reaksie.
Nie net het Lodene Vermaak twee onderhoude vir werk gekry nie, maar mense het ook kruideniersware by haar kom aflewer.

'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'