GEORGE NUUS - 'n Vrou is dood nadat 'n brand gisteraand in Syferfontein uitgebreek het.
Volgens die munisipale woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, is twee plakkershutte in die brand vernietig.
Die omstandighede rondom die brand is nog nie bekend nie.
Terugvoer van die polisie word verwag.
Inwoners wie se strukture afgebrand is besig met opruimingswerk.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'