MOSSELBAAI NUUS - Motoriste op die N2 naby die Mosselbaai-afrit moes vanoggend weer kyk om seker te maak hulle sien reg met dié twee volstruise wat rustig daar ronddwaal.
Die vermoede bestaan dat die twee voëls op pad is na die Matriekbaai wat die naweek in Mosselbaai afskop.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'