Update
GEORGE NUUS - 'n 16-jarige meisie wat sedert gisteraand vermis is, is veilig.
Karli Koen is vanmiddag ongedeerd gevind.
Geen verdere inligting is beskikbaar nie.
Lees 'n vorige artikel: Jong meisie vermis
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'