GEORGE NUUS - Liska Louwrens (14) het vanoggend omstreeks 07:30 van haar ouerhuis in Heatherpark vermis geraak.
Sy is 1.61m lank met skouer-lengte blonde hare en blou oë.
Enigiemand met inligting word gevra om die naaste polisiestasie of haar ma, Ronet, by 082 498 3110 / 082 464 7711 te skakel.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'