Update
OUDTSHOORN | GEORGE NUUS - Mishanay Beronique Jansen wat sedert 16 Februarie vermis was, het vanoggend by haar huis in Bongolethu opgedaag.
Volgens kaptein Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn-polisie, is Mishanay veilig maar daar is nog geen verdere inligting rondom haar verdwyning nie.
Sy was 'n week vermis.
Verwante artikel: 14-jarige meisie van Oudtshoorn vermis
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'