Update Video
GEORGE NUUS & VIDEO - Venter se regsverteenwoordiger, John Gillespie, het die hof direk na vonnisoplegging in kennis gestel dat sy kliënt 'n aansoek om appél wil bring.
Dié appélsaak het kort daarna begin waarna Streeklanddros, Francis Makamandela, die appélaansoek geweier het.
Venter is vanmiddag tot 3 jaar direkte tronkstraf gevonnis.
Joanne Barrett van Women and Men Against Child Abuse, het na die hofverrigtinge met die George Herald gepraat. Kyk 'n video hieronder.
Lees 'n vorige artikel: Tandarts Ian Venter kry tronkstraf
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'