Gallery
GEORGE NUSUFLITS - Die brandweer is tans op die toneel van 'n veldbrand langs die Rooirivierrif-sportklub.
Die brand is vermoedelik deur haweloses, wat in die veld slaap, begin.
Geen geboue is in hierdie stadium in gevaar nie.
Brandweer is tans op die toneel.
Die brand is glo deur haweloses begin.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'