GEORGE NUUS - Die vroue van die Uni-Spurs-netbalklub dit gepas gevind om hul blywende vriendskap met 'n reünie op Vrouedag te vier.
Hulle het gekies om in Mosselbaai bymekaar te kom.
Hul laaste mededingende wedstryd was in 1986 en die meeste van die groep woon steeds in Oudtshoorn en George.
Agter staan Delia Botha. Middel van links is Shirley Draai, Shirleen Bouwkers, Charlene Meyer, Veronica Booysen en Charmaine Taute. Voor: Ingrid Afrika-De Kock, Yolanda Piedt, Claudia Pietersen, Josephine Hartzenberg, Marilyn Meyer en Beverley Ekstraal.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’