OUDTSHOORN NEWS - Please take note that the Swartberg Pass is closed due to the snowfall. Motorists are warned not to make use of this road.
Swartbergpas gesluit
Die Oudtshoorn Munisipaliteit waarsku dat, weens die onlangse sneeu in die Swartberge, die Swartbergpas gesluit is. Hulle waarsku dat motoriste die pas moet vermy.
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’