GEORGE NUUS - Laerskool Denneoord se gr. 1 tot 3-leerders het in die derde kwartaal aan hulle kwartaalikse 'spellathon' deelgeneem.
Die skool is baie trots op hul uitstekende uitslae.
Die graad 1's.
Die graad 2's.
Die gr. 3-seuns.
Die gr. 3-dogters.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'