MOSSELBAAI | OUDTSHOORN NUUS - Die provinsiale verkeersdepartement het pas die Robinsonpas gesluit.
Die brand wat die afgelope paar dae hier woed, het weer opgevlam.
Daar word verwag dat die pas vir ten minste 2 ure gesluit sal wees.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'