MOSSELBAAI NUUSFLITS - 'n Restaurant by De Bakke op Mosselbaai het in die vroeë oggendure afgebrand.
Die restaurant is geleë teen die parkeerarea by die strand. Die naam van die restaurant het onlangs verander en is nog nie aan die Mossel Bay Advertiser bekend nie.
Die oorsaak van die brand word ondersoek.
Die restaurant is geleë teen die parkeerarea by die strand.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'