GEORGE NUUS - Op Vrydag 2 September het die preprimêr van Laerskool Blanco 'n R5-wit-olifant-herwin-en-hergebruik-verkoping en koekverkoping gehou om die waarde van verantwoordelikheid uit te beeld.
Die maats het klere van herwinbare materiaal gedra.
Anika Steenkamp in haar koerantpapier-uitrusting.
Stefan Janse van Vuuren was 'n "cardboard soldier".
Noah Botha was Captain Recycle.
Die ouers van die preprimêre leerders saam met die onderwysers wat kom help het met die verkope.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'