Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Die polisie is by die DBV in George.
Dit volg nadat die eienaar van perde wat vanoggend geskut is na bewering daar ingebreek het om die diere te probeer terugkry.
Die polisie het 'n man op die toneel aangekeer.
Video deur Eugene Gunning:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'