Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - 'n Plakkaat-betoging het vanoggend 16 Junie by Lancewood se plaas in die Hoekwil omgewing plaasgevind. Die werkers eis hoër lone.
Volgens iemand wat op die toneel was, was die polisie en lede van privaat sekureitsmaatskappye teenwoordig.
Later was die situasie min of meer onder beheer.
Volgens 'n ander ingeligte het die werkers toestemming van die CCMA vir die betoging.
VIDEO - VERSKAF:
Foto verskaf.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’