Gallery
GEORGE NUUS - Parkdene Primêr was 'n miernes van bedrywighede toe 216 graadeens Woensdagoggend by dié skool aangesluit het.
Dié jaar spog hulle met ses gr.1-klasse met sowat 36 kinders in elke klas.
Volgens die waarnemende skoolhoof, Rolanda Spies, is daar sowat 10 kinders op hulle waglys.
Spies, wat al baie jare by Parkdene onderrig gee, het die rol as waarnemende skoolhoof ingeneem ná Basil Kock verlede jaar oorlede is.
Fotogalery: Parkdene, St Paul's, Heidedal: My eerste skooldag
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'