GEORGE SKOLE NUUS - George Voorbereidingskool het Woensdag sy kleureatletiekbyeenkoms aangebied.
Een van die hoogtepunte is die 80 m-wedlope vir die mammas en pappas wat altyd luide applous uitlok.
Maar die aksie bly maar die jong atlete wat hier hul ontluikende talent ten toon stel.
Ons fokus aanstaande week op dié byeenkoms.
Mammas in die 80 m-wedloop. Foto's: Hugo Redelinghuys
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'