GEORGE NUUS - Pacaltsdorp Sekondêre Skool se matrieks van 2022 het 'n slaagsyfer van 76,6% behaal.
Die top-10-leerders is:
1. Chameca Cornelius
2. Tiarah Leigh Moodien
3. Gail Willemse
4. Jason-Lee Kortse
5. T-She Jones
6. Verona Hartzenberg
7. Venus Hartzenberg
8. Brenwill Pieterse
9. Precious Lourens
10. Giano Pieterse
Juffrou Jeanette Smith is saam met Sheldon Appels, Johan-Nico Nortje, Jason Godfrey en Jaundre Mckenzie (van links) verlig oor hul matriekuitslae.
Vriende Juandre Mckenzie, Sheldon Appels, Johan-Nico Nortje en Jason Godfrey van Pacaltsdorp Sekondêr lyk tevrede met hulle uitslae.
Tevrede glimlagte van Shandre Jantjies, Gareth Kiewiets en Tiaan Mostert vertel die storie.
Spannende oomblikke terwyl matrieks van Pacaltsdorp Sekondêr hulle uitslae ontvang.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'