TUINROETE | KAROO NUUS - Oudtshoorn Courant se Wyndham 'Mister Media' Ewerts is gisteraand, 28 Julie in George gekroon as Eden Sportraad se joernalis van die jaar.
Hy het hierdie gesogte toekenning ook in 2019 ingepalm.
Volgens Ewerts, beskou hy vanjaar se toekenning as ekstra spesiaal omdat hy gedurende die beoordelings-tydperk ook waarnemende redakteur van beide die Oudtshoorn Courant en Graaff-Reinett Advertiser was.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’