Video
GEORGE NUUS - Die jong diereliefhebber van George, Luhan Smit (10), het meer as 'n ton honde- en katkos vir Oudtshoorn Dogs in Need (Odin), ingesamel.
Smit het ook speelgoed en komberse vir die troeteldiere ingesamel.
Mense kon dit skenk terwyl hulle na die Kersfeesliggies gaan kyk in die straat waar hy saam met sy ouers woon. Saterdagaand, 31 Desember het hy die projek afgesluit.
VIDEO - Kyk al die kos
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'