GEORGE NUUS - Die aktrise Marguerite van Eeden wat die rol van Mardaleen Coetzer vertolk in die nuwe Afrikaanse fliek, Vergeet my nie, het in Heroldsbaai en Victoria-baai 'n draai gemaak.
Sy was deel van 'n groep akteurs wat die streek gedurende Desember besoek het om die fliek bekend te stel.
Dit word in Februarie vrygestel.
By 'n jong bewonderaar op Heroldsbaai.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'